Maak onderrig

Lumi is 'n lessenaarprogram waarmee u interaktiewe inhoud kan skep, wysig, sien en deel met tientalle verskillende inhoudstipes. Dit is gratis en open source.

Begin

Lumi H5P redigeerder

Skep, redigeer en beskou H5P lêers direk op jou rekenaar.

H5P Editor

Alle H5P Hup inhoudtipes

Jy kan kies van meer as 40 inhoudtipes en hul direk vanaf die H5P Hub aflaai.

Maklik om te gebruik

Jy het geen programeringskennis nodig om innemende interaktiewe inhoud met Lumi te skep nie!

Vinnige voorskou

Toets jou veranderinge sonder om te stoor deur na die voorskou oor te slaan.

Loop losstaande

Lumi werk as 'n lessenaarprogram op u rekenaar. Geen LMS soos Moodle of CMS soos WordPress nodig nie.

Suiwer HTML-uitvoer

Stoor u inhoud as alles-in-een HTML-lêers wat byna oral werk en stuur dit na u leerders.

SCORM uitvoer

Voer u inhoud uit as SCORM 1.2-pakkette wat in enige LMS wat voldoen, gebruik kan word.

Kry leerdervordering

Leerders kan hul vordering aflaai met Lumi se verslaggewersinstrument en dit na u stuur vir ontleding.

Gratis en oop bron

Lumi is gelisensieer onder die GNU Affero General Public License 3.0 en is heeltemal gratis. U kan inhoud wat daarmee geskep is op enige manier gebruik.

Laai Lumi af